2020-12-07

Ek sien mooi dinge op Twitter

https://twitter.com/NiemandAlfonso/status/1335704301474377737

@NiemandAlfonso: Ek sien mooi dinge op Twitter. Mense wat diep omgee. Maar ek sien ook lelike goed. Mense wat ander in die grond wil trap. Mense wat ander só seermaak. Mense wat jaloers is? Nee, dit mag nie. Ons as Afrikaners moet mekaar opbou, nie afbreek. Dís wat liefde is. Dís wat Jesus vra.